
Checkout always completes on tiny tree toys’s own store — your card and address go straight to them.
Om jou kind te leer lees is een van die waardevolste geskenke wat jy kan gee. Hierdie speletjie maak dit maklik en speel-speel! Kinders leer om eenvoudige woorde te hoor, lees en spel, terwyl hulle klanke meng en nuwe vaardighede oefen. Met 7 verskillende speletjies en stap-vir-stap instruksies, bied dit ure se pret én ’n stewige basis vir vroeë geletterdheid.
Wat is ingesluit:
16 Woorde-legkaarte (self-korrigerend, pas net by die regte stuk)
50 Stukke in totaal
Gedetailleerde instruksies met 7 speletjie-idees
From Our Town shoppers
No reviews yet
Be the first to put this one on the record. Bought it? Tell your fellow shoppers what you reckon — it takes a minute, with a real name behind it.