
Price history
We’ve only just started tracking this one.
Tracked since 11 Oct 2026.
Checkout always completes on Topline Books’s own store — your card and address go straight to them. We may earn a small commission when you buy. It never changes what we show you.
DIE BOEKSTEL. Leer speel-speel lees saam met Tippie die olifant! Die LEER MY LEES-reeks is nie net pret om te lees nie, dit bevorder ook woordeskat en leesbegrip. Elke boek bevat ’n woordeskatlys, ’n lys met die enkelvoud, meervoud en verkleinwoord, begripsvrae en ’n bladsy met “voltooi die sinne†gebaseer op die leesstuk. Dit stel die ouer, terapeut en onderwyser in staat om begrip en woordeskat speel-speel by die kind vas te lê. Titels in die Vlak 2-boekstel: 1. Tippie en die boom 2. Tippie en die haas 3. Tippie en die duur mat 4. Tippie en die leer 5. Tippie en die uil 6. Tippie se neus jeuk 7. Tippie en die mier 8. Tippie se kous 9. Tippie soek 'n boek 10. Tippie en die braai
From Our Town shoppers
No reviews yet
Be the first to put this one on the record. Bought it? Tell your fellow shoppers what you reckon — it takes a minute, with a real name behind it.